Lichtenburg Marathonklub -2014

 

10658589_10150466158704949_2061901314965820235_o

Die jaar is amper op sy einde. Die  klub se jaarlikse wedloop, die Zebra Zamba 2014, is verby en weereens, ‘n reuse sukses gewees.

Lichtenburg Marathonklub besef die waarde van die Internet en sosiale media. Hierdie Blog is ‘n nuwe begin en komplimenteer die weblad by http://www.lichtenburgmarathonklub.za.net wat ‘n heel nuwe baadjie kry vanaf November 2014.

Die is die eerste inskrywing op ons Blog.

Die tuiste vir stappers, drawwers en hardlopers